❓ Verlore gebore
Ons leef nou in die verligte tydperk, waar die mens alles weet.
Kyk net na die tegnologie. Ons is aanhoudend in verbinding met
mekaar en ons word vinnig in kennis gestel oor wat in
die wêreld gebeur. Ja, selfs covid was bemeester en oorkom deur ingelig
te wees. Wil jy iets weet, google dit.
Lees meer...✞ Wat is die Evangelie
Die grootste wonder ooit. Dat Jesus sondaars kan en wil red. Geestelike redding. Dit is die evangelie.
Wat beteken dit vir ons?
Lees meer...✞ Hoe om gered te word ?
As jy by hierdie bladsy uitgekom het dan het jy heelwaarskynlik onder sondebesef gekom.
Om gered te word beteken dat jy van iets verlos moet word. As jy besig is om te verdrink, moet jy uit die water gehaal word om gered te word, en op vaste grond gesit word.
Lees meer...💯 Is daar Bewyse vir die Versoening?
Ja, daar is.
Vanuit die hart (binneste) van die mens vloei sy gedrag. Dit word vir almal sigbaar.
Lees meer...✋ Is daar ’n Waarskuwing?
Ja, daar is.
Die Evangelie - kos ook ’n prys. Die bekeerling gaan wegdraai van sy vekeerde weë en Jesus volg.
Daar sal heel waarskynlik vriende en familie wees wat sal aanstoot neem en jou verlaat.
Maar ’n nuwe lewe in Christus sluit ook ’n nuwe geestelike familie in.
Lees meer...🛟 Hoe om vry te kom van sonde? Hoe om geskenk van redding te ontvang? Hoe om wedergebore te word?
Lees meer...