traktaatjie

Filtering for "traktaatjie"

Remove filter

Hoe om gered te word

āœž Hoe om gered te word ?

As jy by hierdie bladsy uitgekom het dan het jy heelwaarskynlik onder sondebesef gekom. Om gered te word beteken dat jy van iets verlos moet word. As jy besig is om te verdrink, moet jy uit die water gehaal word om gered te word, en op vaste grond gesit word.

Lees meer...

Klein Bybel

Hoe om gered te word. Verse uit die Bybel wat lei tot saligheid, redding en ’n lewende verhouding met God.

Lees meer...

Vrede van God

šŸ¤” …As jy tog maar geweet het, ja, ook in hierdie dag van jou, die dinge wat tot jou vrede dien! Maar nou is dit vir jou oĆ« bedek. — Luk 19:42

Lees meer...