✞ Hoe om gered te word ?
As jy by hierdie bladsy uitgekom het dan het jy heelwaarskynlik onder sondebesef gekom.
Om gered te word beteken dat jy van iets verlos moet word. As jy besig is om te verdrink, moet jy uit die water gehaal word om gered te word en op vaste grond gesit word.
Lees meer...🔊 Wat moet ek doen om gered te word?
Wat is die verantwoordelikheid van die mens by redding? Het Jesus nie alles gedoen wat nodig is nie?
Lees meer...🛟 Hoe om vry te kom van sonde? Hoe om geskenk van redding te ontvang? Hoe om wedergebore te word?
Lees meer...Hoe om gered te word. Verse uit die Bybel wat lei tot saligheid, redding en ’n lewende verhouding met God.
Lees meer...✞ Hoe om gered te word ?
deur J.A. Saunders
Vir elke mens is dit van die grootste belang om gered te word van die sonde.
Om die leser te help, noem ons hier sewe vereistes om gered te word en die
geluk daarvan te ondervind:
Lees meer...Bemoediging vir die Christen in die Laodicense(lou) tydperk
Lees meer...