Christus die Evangelie
✞ Wat is die Evangelie
Die grootste wonder ooit. Dat Jesus sondaars kan en wil red. Geestelike redding. Dit is die evangelie.
Wat beteken dit vir ons?
Die grootste wonder ooit. Dat Jesus sondaars kan en wil red. Geestelike redding. Dit is die evangelie.
Wat beteken dit vir ons?
As jy by hierdie bladsy uitgekom het dan het jy heelwaarskynlik onder sondebesef gekom. Om gered te word beteken dat jy van iets verlos moet word. As jy besig is om te verdrink, moet jy uit die water gehaal word om gered te word en op vaste grond gesit word.
Hoe om gered te word. Verse uit die Bybel wat lei tot saligheid, redding en ’n lewende verhouding met God.
deur J.A. Saunders
Vir elke mens is dit van die grootste belang om gered te word van die sonde. Om die leser te help, noem ons hier sewe vereistes om gered te word en die geluk daarvan te ondervind: