Kontemporêre Boodskappe

Bemoediging vir die Christen in die Laodicense(lou) tydperk

Boodskappe vir die tyd waarin ons leef

Die Bybel is baie duidelik daaroor dat die mens se morele waardes al hoe slegter sal word. Die meeste se liefde vir die Here sal verflou. Dit is die lou tydperk (Laodicense - Openbaring 3). Dit gaan gebeur voordat die Anti-chris geopenbaar kan word en ‘vrede’ - ‘vrede’ proklameer.

Maar wat beteken dit vir die Christen. Hier is ’n paar boodskappe wat hoop bring vir die gereddene, ten spyte van die moeilike tye. Ons God is en bly in beheer en beloof sy Beskerming vir elkeen van sy kinders.

#woord   #gered  

Lees ander ...


Hoe om gered te word

✞ Hoe om gered te word ?

As jy by hierdie bladsy uitgekom het dan het jy heelwaarskynlik onder sondebesef gekom. Om gered te word beteken dat jy van iets verlos moet word. As jy besig is om te verdrink, moet jy uit die water gehaal word om gered te word en op vaste grond gesit word.

Lees meer...