Wat is die Evangelie

πŸ”Š Luister na

Wat is die evangelie van Christus. Waarom moet ons gered word? Hoekom is Jesus die enigste oplossing!

Wat is die evangelie van Christus. Waarom moet ons gered word? Hoekom is Jesus die enigste oplossing!
Saskia Pienaar - EGK Tygerberg.

Vrae ?

Indien jy enige verdere navrae het en/of iets meer wil uitvind, tree asseblief hieronder in verbinding.

Bid vir my ?

Bid asseblief vir my?


Die - CAPTCHA - is 'n vereiste om seker te maak jy is nie 'n robot nie. Dit sal die knoppie ontsluit. Lees die sewe letters/karakters en tik dit hieronder in. As dit te moeilik is om te lees, hernu die blok met die 🗘.
Aktiveer Javascript asseblief!!!


#evangelie   #sonde   #goeie nuus   #hart   #traktaatjie  

Lees ander ...


Verlore gebore

❓ Verlore gebore

Ons leef nou in die verligte tydperk, waar die mens alles weet. Kyk net na die tegnologie. Ons is aanhoudend in verbinding met mekaar en ons word vinnig in kennis gestel oor wat in die wΓͺreld gebeur. Ja, selfs covid was bemeester en oorkom deur ingelig te wees. Wil jy iets weet, google dit.

Lees meer...

Christus die Evangelie

✞ Wat is die Evangelie

Die grootste wonder ooit. Dat Jesus sondaars kan en wil red. Geestelike redding. Dit is die evangelie.
Wat beteken dit vir ons?

Lees meer...

Hoe om gered te word

✞ Hoe om gered te word ?

As jy by hierdie bladsy uitgekom het dan het jy heelwaarskynlik onder sondebesef gekom. Om gered te word beteken dat jy van iets verlos moet word. As jy besig is om te verdrink, moet jy uit die water gehaal word om gered te word, en op vaste grond gesit word.

Lees meer...