Wat is die Evangelie, die grootste wonder van alle tye?
Lees meer hier Evangelie van Christus
Elektroniese Traktaatjies vir verspreiding?
Hier is verskeie elektroniese traktaatjies wat maklik deur die webwerf verspei kan word. Elkeen het ’n QR-kode (afgekort van Quick Response) wat op klein en goedkoop papier blokkies en deur verskeie die elektroniese platforms versprei kan word. Kies jou bookskap en verspei die Woord.
AFR53/KJV - Afrikaans en Engels interliniêre Bybel
Beide die Afrikaanse(33/53) vertaling en die King James Version is letterlike vertalings. Dit is dus baie interessant om die twee saam te kan lees en so diepere kennis en konteks te kry.
Vir nog meer konteks is daar ook die Treasury Of Scripture Knowledge wat meer as 65,000 kruisverwysings het.
Lees dit hier Afrikaans en Engels interliniêre Bybel
Kerkklank as bediening
Hieronder is ’n program vir diegene wat graag die klank in hul gemeente wil doen.
Of gebruik dit vir persoonlike lofprysing aan die Here.
Laai die Kerkklank program
Gebruikers aanwysing vir Kerkklank