Evangelie

Verlore gebore

❓ Verlore Gebore

Ons leef in die sogenaamde verligte tydperk, waar die mens dink hy weet alles. Kyk net na die tegnologie: ons is voortdurend gekonnekteer, en binne sekondes hoor ons van gebeure wêreldwyd. Ja, selfs Covid is “oorwin” deur kennis en tegnologie. Wil jy iets weet? Google dit.

Lees meer...

Christus die Evangelie

✞ Wat is die Evangelie

Die grootste wonder ooit. Dat Jesus sondaars kan en wil red. Geestelike redding. Dit is die evangelie.
Wat beteken dit vir ons?

Lees meer...

Hoe om gered te word

✞ Hoe om gered te word ?

As jy by hierdie bladsy uitgekom het dan het jy heelwaarskynlik onder sondebesef gekom. Om gered te word beteken dat jy van iets verlos moet word. As jy besig is om te verdrink, moet jy uit die water gehaal word om gered te word en op vaste grond gesit word.

Lees meer...

Versoening met God

💯 Is daar Bewyse vir die Versoening?

Ja, daar is.

Vanuit die hart (binneste) van die mens vloei sy gedrag. Dit word vir almal sigbaar.

Lees meer...

Christen wees bewus

✋ Is daar ’n Waarskuwing?

Ja, daar is.

Die Evangelie - kos ook ’n prys. Die bekeerling gaan wegdraai van sy vekeerde weë en Jesus volg. Daar sal heel waarskynlik vriende en familie wees wat sal aanstoot neem en jou verlaat. Maar ’n nuwe lewe in Christus sluit ook ’n nuwe geestelike familie in.

Lees meer...
#bekeer   #bely en glo   #evangelie   #evangelisasie   #geestelike groei   #geestelike redding   #geloof   #gered   #God   #goeie nuus   #hart   #Heilige Gees   #heiligmaking   #mens   #redding   #rein hart   #sending   #sondaarsgebed   #sonde   #stap vir stap   #traktaatjie   #tweede genadewerk   #vandag   #verlore   #versoening   #vrede   #wedergeboorte   #woord